Vanjaar se produksieveiling
Ons kyk terug na laas jaar se veiling
Boshoff en Bloemendal Bonsmaras se veiling was op 25 Augustus 2021 op die plaas Brakfontein tussen Delmas en Leandra aangebied.
Boshoff Bonsmara Kuddevaars
BG 08 102
BRB 13 099
HDT 13 045
JHL 15 039
LAR 08 290
WWB 14 170
Inleiding tot Boshoff Bonsmara
Graan SA Finalis video deur No‑line Productions.
Regie gedoen deur Mart Willemse.
Omtrent ons
Geskiedenis van Boshoff Bonsmara
JanRetha Bonsmaras het ‘n lang geskiedenis wat so vêr teruggaan as 1 September 1977 toe Bosberg Boerdery by die genootskap aangesluit het. In 1994 het die familie-boerdery ontbind en het Jan en Retha Boshoff op 1 Augustus 1994 lid van die Bonsmara genootskap geword…
Promosie artikel
Hier gaan dit oor daardie ekstra tjoppie!
Om in die volgende dekade te oorleef, gaan aan elke boer groot uitdagings stel. Hy sal doelgerig vir die toekoms moet beplan, anders sal hy nie die mas opkom nie. Daar is tans sowat 35 000 kommersiële boere in Suid-Afrika. Ekonome voorspel dat dit tot so min as 10 000 boere in die nabye toekoms kan afneem. Die vraag is of ek en jy deel sal wees van dié wat bly of gly…
Dankie vir ons borge





